Anthony Erasmus

Quoted post


Guest

#4

2013-01-27 08:49

Geen borg vir die monster moordenaars op Anthony nie. Hulle moet ini tronk sit en vergaan,vir wat hulle aan daai klein mensie gedoen het.

Replies


Guest

#147 Re:

2013-02-25 13:11:24

HI,ek is n MR SA finalis, en staan saam teen kinder geweld en mishandeling. Ek gaan ook by die hof gaan om deel te wees van die petisie mense. Staan saam my om asb ook n verskil op n langer termyn toe doen deur vir my te vote vir MR SA 2013. SMS MRSA71 na 47439, Vra asseblief almal om te ondersteun met die votes, en likes van die Video op Youtube, dis al hoe ek gaan wen om op te staan en goed aan te bied teen kinder mishandeling.

 

Baie dankie

Nelius du Preez